Elana, dit was lekker om julle weer hier in PE te sien. Geniet die gawes wat julle in die lewe gegun word, terwyl julle dit het. Ek is ook gek na reis, ek was met my 650 BMW na die Richtersveld, maar Kaap om eers, nogal 'n ervaring. Charl Coetzee
Guest charl wrote:
Saturday, December 24, 2005 - 13:18
Lekker sizzle. Ons gaan DV die 1e week van Januarie 2006! baai, Charl
Haai mense, gesënde Kersfees en heilige nagte vir julle. Van hierdie 2 mense was die een vanoggend in ons Kersfeesdiens. Die ander een is besig met kaballah. Groetnis, Charl, PE, RSA
Haai mense, gesënde Kersfees en heilige nagte vir julle. Van hierdie 2 mense was die een vanoggend in ons Kersfeesdiens. Die ander een is besig met kaballah. Groetnis, Charl, PE, RSA