Sal dit nie help om die artikels rondom die kind te vergroot en dan vas te stel uit watter tydperk dit dateer nie? Byvoorbeeld die pop behoort 'n aanduiding te wees of dit 1895 of 1926 sou wees. Ek sou raai 1926
Schalk Jacobus van der Merwe Gebore 3 Nov 1864 was ook in Mafeking Konsentrasiekamp op geneem waar hy ook oorlede is op 25 Okt 1901 sy naam verskyn op die muur Hy was 36 jaar 11mnde toe hy oorlede is. Weet iemand miskien wie die manne op die foto is
Try the people index at: "British Concentration Camps of the South African War 1900-1902", on the net? Roy, in California, USA.